Aros aansoeke

Aros is 'n Christelike nie-winsgedrewe instelling met die doel om reformatoriese tersiêre opleiding aan te bied.

Opleiding vind op ‘n deeltydse basis plaas met weeklikse verpligte kontaksessies wat op ‘n Vrydag of Saterdag by die kampus te Waverley in Pretoria plaasvind.

Indien ‘n aansoeker tans in matriek is, word Graad 11 finale uitslae gebruik om voorlopige toelating te bepaal. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Oktober 2017.


Skep 'n profiel

Skep eers 'n gebruikersprofiel voordat jy aansoek doen. Dan sal jy later met jou gebruikernaam en wagwoord na jou aansoek kan terugkeer wanneer jy inligting wil verander of nog dokumente wil oplaai.


Teken in

As jy reeds 'n profiel geskep het, teken hier in.


Voltooi aansoekvorm

As jy verkies om die vorm op papier in te vul, kliek hier om dit af te laai.


Laai dokumente op

Indien jy reeds aansoek gedoen het, maar nog dokumente wil oplaai, kliek asseblief op die skakel hierbo.

Laai finansiële dokument af
Terug na Aros-tuisblad